• (011) 721 3141
  • info@kalkor.co.za

Witbank

 

Laai Besonderhede

Maandag tot Vrydag:07h00-17h00
 
Trokke moet nie later as 16h30 arriveer nie
Saterdag:07h00-17h00
 Trokke moet nie later as 16h30 arriveer nie
Sondag:Bron gesluit

Bestellings sal nie vir langer as 90 dae oop bly nie!
Bestellings moet 48 uur geplaas word voordat vragmotors na die laaiplek gestuur word

 

BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.

Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.

Alle voertuie moet die volgende hê

  • ‘n Roterende lig
  • Waarskuwings driehoeke
  • Brandblussers
  • Stop blokke

Drywers moet die volgende dra (PPE)

  • Veiligheidskoene
  • Oorskutte/pluisies
  • Beskermende klere
  • Stofmasker
  • Harde hoed