• (011) 721 3141
  • info@kalkor.co.za

OOR ONS

MEER OOR KALKOR

Kalkor is n voorstander van kwaliteit en integriteit

in die mark en is derhalwe lid van die Misstof Vereniging van Suider Afrika (FERTASA) wat gevolglik onderhewig is aan ‘n streng gedragskode.

Kalkor maak gebruik van kundige toegewyde personeel wat verantwoordelik is vir die ontleding van gronde en korrekte aanbevelings van Kalk en Gips vir geskikte gewas aanplantings.

Kalkor is in 1980 geregistreer

en het sederdien gegroei en gevestig geraak as een van die dominante rolspelers in die verkaffing van Gips en Kalk in die Landboubedryf in Suid Afrika.

Vandag se groei. Môre se volhoubaarheid.

Kalkor bied betroubare landbou-oplossings en logistieke ondersteuning wat boere help om te groei, te floreer en volhoubare sukses te bereik.

Sedert 2012 het Kalkor direkte skakels

met Produksie- en Verwerkingsbedrywighede van Kalk en Gips regoor Suid Afrika vir die Landbousektor gevestig.

Kalkor se visie is om ‘n voetspoor van integriteit, kwaliteit en dienslewering te laat in die

Landbou Sektor in Suid Afrika