aan die Landbousektor
in die verskaffing van Kalk en Gips
in die Landbou en Industriële sektore.
Dienslewering regoor Suid-Afrika
Sedert sy ontstaan het Kalkor gegroei tot een van die voorste verskaffers van Kalk & Gips aan die landbousektor in Suid-Afrika.
Kalkor maak gebruik van kundige toegewyde personeel
wat verantwoordelik is vir die ontleding van gronde en korrekte aanbevelings van Kalk en Gips vir geskikte gewas aanplantings
Sterker Saam
In vennootskap met boere bou ons aan 'n beter, meer volhoubare toekoms.
Ons Diens Sluit in:
Landswye Kalk & Gips Produkte beskikbaar by Kalkor

Klante is welkom om hul bestellings self by die aangewese laaipunte op te laai, of vervoer kan deur Kalkor gereel word.
Tydige aflewering na alle landboustreke in Suid-Afrika

Kalkor maak gebruik van jare-lange vervoermaatskappye wat uitstekende dienste lewer.
(Vragte onder 35ton is selflaai)
Toegang tot duidelike inligting en mededingende pryse

Kalkor bied soveel moontlike inligting oor al die Bronne en Produkte. Bv. Labratoriese verslae, produk fotos, en meer.
Voortgesette ondersteuning en leiding van ons ervare span

Ons help boere om hul grond volhoubaar en doeltreffend te verbeter, met Kalkor se vriendelike en behulpsame werknemers.
Landbou Sektor in Suid Afrika
Deur saam met Kalkor te werk, kry jy ’n betroubare vennoot wat jou nywerheid se uitdagings verstaan. Ons kombinasie van hoëgraadse Kalk en Gips, konsekwente aflewering en kundige diens maak ons die voorkeurverskaffer vir klante in landbou, vervaardiging en mynbou.
Kalkor is nou betrokke by mynbou en verwerking van steengroef tot gehaltebeheerde produkte.
Ons toewyding strek verder as die steengroef en sluit betroubare aflewering en deurlopende klantediens en ondersteuning in.
Kalkor is gestruktureer om grootmaat Kalk en Gips te verskaf en te ondersteun. Ons vragmotors bedien sowel landelike as industriële roetes, met ’n verspreidingsnetwerk regoor Suid-Afrika. Ons werk nou saam met klante om aflewerings rondom hul werksure en stoorvermoëns te skeduleer.
Ons Produkte Sluit in:
Kalsiet
- ✔ Verbeter grond se pH, neutraliseer suur gronde
- ✔ Bevorder voedingstofopneembaarheid
- ✔ Bevorder wortelgroei
- ✔ Verhoog plante se droogtetoleransie aansienlik
- ✔ Bevorder sterker, gesonder gewasse
Dolomiet
- ✔ Verryk Magnesium tekort
- ✔ Verbeter grond se pH, neutraliseer suur gronde
- ✔ Bevorder voedingstofopneembaarheid
- ✔ Bevorder wortelgroei
- ✔ Verhoog plante se droogtetoleransie aansienlik
- ✔ Bevorder sterker, gesonder gewasse
Gips
- ✔ Bevorder water en voedingstof opneembaarheid
- ✔ Verbeter grondstruktuur
- ✔ Verminder grondverdigting en versouting