• (011) 721 3141
  • info@kalkor.co.za

Ulco

Laai Besonderhede

Maandag tot Vrydag:08h00-16h00
  
Saterdag & Sondag:Bron gesluit
  • Bestel nr en Registrasie nr moet vooraf gegee word.
  • Lorrie moet padvaardig wees.
  • Ligte en Bande veral.
  • Drywer moet lisensie he en word getoets vir alkohol by die hek.
  • Drywer moet aanmeld by die sekuriteit en se hy kom laai kalk aangesien bron ander produk ook laai, met laainommer byderhand.

 

BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.

Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.

Alle voertuie moet die volgende hê

  • ‘n Roterende lig
  • Waarskuwings driehoeke
  • Brandblussers
  • Stop blokke

Drywers moet die volgende dra (PPE)

  • Veiligheidskoene
  • Oorskutte/pluisies
  • Beskermende klere
  • Stofmasker
  • Harde hoed