• (011) 721 3141
  • info@kalkor.co.za

Springs

Laai Besonderhede

DOLOMIET
Maandag tot Vrydag:07h00-16h00
 Trokke moet nie later as 15h00 arriveer nie
 Laai op allokasie soos deur Kalkor gereel
Saterdag & Sondag:Bron gesluit
DOL/GIPS & KAL/GIPS
Maandag tot Donderdag:07h00-16h00
 Geen trokke word gelaai na 15h00 nie
 Laai op allokasie soos deur Kalkor gereel
Saterdag & Sondag:Bron gesluit
GIPS
Maandag tot Donderdag:07h00-15h30
 Trokke wat na 15h30 arriveer
sal die volgende dag gelaai word as bron laai
Saterdag & Sondag:Bron gesluit

The Soil King Offices and Yard R29 Main Reef Road South, Benoni

SPRINGS INDUKSIE PROSES:

Neem asseblief kennis, volgens Gesondheids- en Veiligheidsregulasies word daar van ons verwag om ‘n induksieproses op die perseel te implementeer.

Die aangehegte induksie sal gedoen word met alle besoekers / kontrakteurs / vervoerders wat op die perseel aankom.

Om die infusieproses te bespoedig, is u welkom om die aangehegte induksie- / inligtingsvorm aan u bestuurders te versprei voordat u op die perseel aankom, om sodoende ‘n meer voldoende induksieproses te verseker.

Neem asseblief kennis: Verlengde ure vir laai beskikbaar op vooraf reëling.

Vragmotordromme moet gewas word voordat hulle na die terrein kom om te laai (GEEN BESOEDELING word toegelaat nie) Geen wasplekke op die perseel beskikbaar vir trokke nie.

 

BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.

Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.

Alle voertuie moet die volgende hê

  • ‘n Roterende lig
  • Waarskuwings driehoeke
  • Brandblussers
  • Stop blokke

Drywers moet die volgende dra (PPE)

  • Veiligheidskoene
  • Oorskutte/pluisies
  • Beskermende klere
  • Stofmasker
  • Harde hoed