• (011) 721 3141
  • info@kalkor.co.za

Lime Distributors

Laai Besonderhede

Maandag tot Vrydag:07h00-15h00
Saterdag & Sondag: Bron gesluit
TROKKE MOET GESKEDULEER WORD DEUR KALKOR

60 x 25 kg sakke, op een palet wat 1,5 ton weeg. Neem asseblief kennis: Vir die 1 ton grootmaat sakke is dit 1 ton per palet.
Vir die 50 kg sakke sal daar 2 ton per palet wees. Palletdeposito vereis! Jy sal ‘n ex-bedrag per palet betaal en sodra die palette na die myn terugbesorg is, afhangende van die toestand van die teruggestuurde palette, sal jy slegs ±80% terugbetaal word.

 

BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.

Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.

Alle voertuie moet die volgende  hê

  • ‘n Roterende lig
  • Waarskuwings driehoeke
  • Brandblussers
  • Stop blokke

Drywers moet die volgende dra (PPE)

  • Veiligheidskoene
  • Oorskutte/pluisies
  • Beskermende klere
  • Stofmasker
  • Harde hoed