Inca
- 1mm VOERKALK (BEESTE/VARKE)
- 1mm VOERKALK (BEESTE/VARKE) 50KG SAKKE
- 1mm VOERKALK (BEESTE/VARKE) 1TON SAKKE
- 1-3mm KORREL VOERKALK (HOENDERS)
- 1-3mm KORREL VOERKALK (HOENDERS) 50KG SAKKE
- 1-3mm KORREL VOERKALK (HOENDERS) 1TON SAKKE
- PRO 70/30 VOERKALK (70% 1-3mm & 30% 1mm)
- PRO 70/30 VOERKALK (70% 1-3mm & 30% 1mm) 50KG SAKKE
- PRO 70/30 VOERKALK (70% 1-3mm & 30% 1mm) 1TON SAKKE
BRON ANALISE
PRODUK FOTOS
Afhaal van ALLE sakke sal geskeduleer word.
Wanneer datums bevestig word, is dit die vervoerders se verantwoordelikheid om betyds op te daag sodat vragmotors gelaai kan word.
50 kg sakke – verpak 20 x 50 kg sakke = 1 ton (slinger) Gelaai met vurkhysers op platbeddens of totliners
Wag asseblief vir bevestiging voor jy vragmotors stuur om te laai!!!
Laai Besonderhede | |
| Maandag tot Vrydag: | 07h00-23h00 |
| Saterdag & Sondag: | Bron gesluit |
Sakke | |
| Maandag tot Vrydag (Indien Geskeduleer): | 07h00-15h00 |
| Saterdag & Sondag: | Bron gesluit |
Sakke word slegs gelaai as daar bevestiging is vanaf Kalkor. | |
BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.
Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.
Alle voertuie moet die volgende hê
- ‘n Roterende lig
- Waarskuwings driehoeke
- Brandblussers
- Stop blokke
Drywers moet die volgende dra (PPE)
- Veiligheidskoene
- Oorskutte/pluisies
- Beskermende klere
- Stofmasker
- Harde hoed