• (011) 721 3141
  • info@kalkor.co.za

Malelane

Laai Besonderhede

Maandag tot Vrydag: 07h00-16h00
Saterdag, Sondag
& Publieke Vakansiedae:
Bron gesluit

Sakke

Sakke word slegs gelaai as daar bevestiging is vanaf Kalkor. 

  • Drywers wat by Ex Mine aankom, moet oor die voldoende dokumente en laai-nommer beskik om verwarring met bestellings te voorkom.
  • Soos deur die regering vereis, moet elke persoon wat die perseel binnekom, ‘n masker dra wat die mond en neus bedek. Die res van die PBT-regulasies bly dieselfde.
  • Daar is geen weegbrug by die bron nie, alle vragte word as 34 ton gefaktureer, ongeag.
  • Let wel, vorentoe vir alle bestellings: As die bewys van weegbrugkaartjies nie onmiddellik verskaf word nie, aanvaar Chamotte Holdings geen aanspreeklikheid of aansprake nie.

 

BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.

Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.

Alle voertuie moet die volgende hê

  • ‘n Roterende lig
  • Waarskuwings driehoeke
  • Brandblussers
  • Stop blokke

Drywers moet die volgende dra (PPE)

  • Veiligheidskoene
  • Oorskutte/pluisies
  • Beskermende klere
  • Stofmasker
  • Harde hoed