• (011) 721 3141
  • info@kalkor.co.za

Kulu Port Shepstone

Laai Besonderhede

Maandag
tot Sondag:
24 uur
TROKKE MOET GESKEDULEER WORD DEUR KALKOR

MOET NIE DIE TROK STUUR AS DAAR NIE BEVESTIGING IS NIE

50kg sakke ook beskikbaar

Neem asseblief kennis:
Vir die 1 ton grootmaat sakke is dit 1 ton per palet.
Vir die 50 kg sakke sal daar 2 ton per palet wees. Palletdeposito vereis! Jy sal ‘n ex-bedrag per palet betaal en sodra die palette na die myn terugbesorg is, afhangende van die toestand van die teruggestuurde palette, sal jy slegs ±80% terugbetaal word.

Slegs Tippers word toegelaat om grootmaatprodukte te laai – bron gebruik voorlaaiers om vragmotors op te laai.

 

BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.

Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.

Alle voertuie moet die volgende hê

  • ‘n Roterende lig
  • Waarskuwings driehoeke
  • Brandblussers
  • Stop blokke

Drywers moet die volgende dra (PPE)

  • Veiligheidskoene
  • Oorskutte/pluisies
  • Beskermende klere
  • Stofmasker
  • Harde hoed