Springs
Laai Besonderhede | |
| DOLOMIET | |
| Maandag tot Vrydag: | 07h00-16h00 |
| Trokke moet nie later as 15h00 arriveer nie | |
| Laai op allokasie soos deur Kalkor gereel | |
| Saterdag & Sondag: | Bron gesluit |
| DOL/GIPS & KAL/GIPS | |
| Maandag tot Donderdag: | 07h00-16h00 |
| Geen trokke word gelaai na 15h00 nie | |
| Laai op allokasie soos deur Kalkor gereel | |
| Saterdag & Sondag: | Bron gesluit |
| GIPS | |
| Maandag tot Donderdag: | 07h00-15h30 |
| Trokke wat na 15h30 arriveer sal die volgende dag gelaai word as bron laai | |
| Saterdag & Sondag: | Bron gesluit |
The Soil King Offices and Yard R29 Main Reef Road South, Benoni
SPRINGS INDUKSIE PROSES:
Neem asseblief kennis, volgens Gesondheids- en Veiligheidsregulasies word daar van ons verwag om ‘n induksieproses op die perseel te implementeer.
Die aangehegte induksie sal gedoen word met alle besoekers / kontrakteurs / vervoerders wat op die perseel aankom.
Om die infusieproses te bespoedig, is u welkom om die aangehegte induksie- / inligtingsvorm aan u bestuurders te versprei voordat u op die perseel aankom, om sodoende ‘n meer voldoende induksieproses te verseker.
Neem asseblief kennis: Verlengde ure vir laai beskikbaar op vooraf reëling.
Vragmotordromme moet gewas word voordat hulle na die terrein kom om te laai (GEEN BESOEDELING word toegelaat nie) Geen wasplekke op die perseel beskikbaar vir trokke nie.
BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.
Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.
Alle voertuie moet die volgende hê
- ‘n Roterende lig
- Waarskuwings driehoeke
- Brandblussers
- Stop blokke
Drywers moet die volgende dra (PPE)
- Veiligheidskoene
- Oorskutte/pluisies
- Beskermende klere
- Stofmasker
- Harde hoed