Northam
Laai Besonderhede | |
| Maandag tot Vrydag: | 07h00-15h30 |
| Trokke wat na 15h30 arriveer sal die volgende dag gelaai word as die bron laai | |
| Saterdag & Sondag: | Bron gesluit |
Sakke | |
| Produk is nie gepak op palette nie | |
| Maandae, Woensdae en Vrydae: | Trokke wat geskeduleer is kan van 07h00 af laai |
Sakke word slegs gelaai as daar bevestiging is vanaf Kalkor. | |
Neem asseblief kennis van alle bestuurders sal vereis word om ‘n kort induksie te doen wat ongeveer 5 minute sal neem.
Bestuurders sal hul ID en PDP moet wys en hulle moet die korrekte verpligte PPE dra om die terrein te betree: reflekterende baadjie, veiligheidsstewels, harde hoed, veiligheidsbril.
Na induksie sal elke bestuurder ‘n afskrif van die ondertekende dokument ontvang. Hierdie getekende dokument moet altyd by die bestuurder gehou word wanneer hy kom laai en moet aan sekuriteit en die weegbrugoperateur voorgelê word.
Let asseblief daarop dat alle Kippers Vrydag voor 23h00 ingeweeg moet word om Saterdag te laai
BEVESTIG ASSEBLIEF ALTYD DIE LAAI TYE MET DIE KANTOOR, VERAL SEISOENTYD, VRYDAE EN MAANDEINDE. DIE IS NET N AANDUIDING VAN DIE NORMALE TYE WAT DIE BRONNE GEWOONLIK LAAI MAAR DIT KAN ENIGE DAG VERANDER EN ONS KAN ONGELUKKIG NIE ONS WEBTUISTE ELKE DAG GAAN OPDATEER NIE.
Die laai van produk by alle bronne voldoen aan streng reëls en regulasies. Indien u nie daaraan voldoen nie, sal u nie toegelaat word nie. Veiligheid is van groot belang. Indien u onseker is, kontak ons kantoor om te bevestig.
Alle voertuie moet hê
- ‘n Roterende lig
- Waarskuwings driehoeke
- Brandblussers
- Stop blokke
Drywers moet die volgende dra (PPE)
- Veiligheidskoene
- Oorskutte/pluisies
- Beskermende klere
- Stofmasker
- Harde hoed